Fibre Technician / Team leader

Full time @Mars Technologies Pty Ltd in Technician
  • Post Date : October 10, 2025
  • Apply Before : October 24, 2026
  • Salary: R12,000.00 - R18,000.00 / Monthly
  • 0 Application(s)
  • View(s) 54
Email Job

Job Detail

  • Job ID 129413
  • Offered Salary  0
  • Career Level  Intermediate or mid-level
  • Experience  2 Years
  • Gender  Both
  • Industry  Technical
  • Qualifications  Matric Certificate

Job Description

Fibre Tegnikus / Spanleier
Salaris: R120 000 – R180 000 per jaar, gebaseer op ondervinding
Profiel: Alle kandidate (Blank / BEE-kandidate)
Aanvangsdatum: So gou as moontlik
Streek: Stikland /Plattekloof (Moet reeds in die Area woon)

Vakature: Fibre Tegnikus
Ons is op soek na ‘n ervare Fibre Tegnikus om by ons span aan te sluit. Die posisie vereis sterk tegniese kennis van fibre-optiese netwerke gekombineer met praktiese siviele ondervinding. Die werk is veeleisend en behels soms laat ure, maar bied die geleentheid om deel te wees van uitdagende projekte wat wissel van groot meerverdieping-kommersiële terreine tot klein residensiële installasies.

Verantwoordelikhede:

  • Installeer en “splice” fibre-optiese netwerke (SDU, MDU en FTTB(S)-projekte).
  • Voer fibre-toetse, foutopsporing en netwerkherstel uit.
  • Voltooi “As-Built”-dokumentasie, “redlines” en projekrekords.
  • Voer swaardiens slootgrawe uit in grond, teer, plaveisel en beton.
  • Herstel oppervlaktes (teer, plaveisel en beton) volgens munisipale en industrie-standaarde.
  • Installeer en verskuif “manholes, handholes and ducting systems”
  • Werk intensief met PVC-leidings vir siviele en interne roetering.
  • Splice en verbind koepels, sluitings en verbindings.
  • Float fibre waar nodig.
  • Bestuur siviele spanne en Splice Tehnikuste op terrein.
  • Sorg altyd vir voldoening aan Health and Safety regulasies.
  • Handhaaf professionele kliëntkommunikasie en opdaterings van terreine.
  • Dien daaglikse vorderingsverslae aan bestuur in.
  • Koördineer digitale kommunikasieplatforms (insluitend WhatsApp-groepe).

Vereistes:

  • Minimum van 3 jaar ondervinding in fibre-installasie en – Spilicing
  • Ondervinding met SDU-, MDU- en FTTB(S)-projekte.
  • Sterk agtergrond in siviele herstelwerk (teer, plaveisel, beton).
  • Vaardig in die installasie van PVC-leidings.
  • Gesertifiseerde Fibre Optiese Splicer (CFO of gelykwaardig).
  • Geldige Suid-Afrikaanse bestuurslisensie.
  • Eie betroubare vervoer.
  • Goeie en verifieerbare verwysings.
  • Geen kriminele rekord nie.
  • Rekenaarvaardig (basiese verslagdoening, rekordhouding).
  • Slimfoonvaardig (terreinopdaterings, digitale platforms).
  • Uitstekende kommunikasie- en kliëntediensvaardighede.
  • Vermoeë om ‘n span op terrein te bestuur.
  • Bereidheid om oortyd te werk wanneer nodig.
  • Vlot in beide Engels en Afrikaans (gesproke en geskrewe).

Moet asseblief nie aansoek doen indien jy nie aan bogenoemde vereistes voldoen nie.
Geen werwingsagentskappe sal oorweeg word om namens kandidate aansoek te doen nie.
Indien jy nie binne 2 weke van ons hoor nie, beskou asseblief jou aansoek as onsuksesvol.

Stuur asseblief jou CV na: careers@marstech.co.za met jou naam en die posisie waarvoor jy aansoek doen in die “Subject”

Job Type: Full-time

Pay: R120 000,00 – R180 000,00 per year

Application Question(s):

  • Is jy gewillig om oortyd te werk van tyd tot tyd?
  • Het jy n geldige bestuurs lisensie?
  • Het jy n kriminele rekord?
  • Woon jy binne 20km vanaf Stikland?As jou antwoord ja is,waar woon jy?
  • Praat jy vlot Afrikaans?
  • Praat jy Vlot Engels?
  • Het jy meer as 3 jaar ondervinding in n soortgelyke rol?
  • Hoveel jaar se ondervinding het jy in Splicing en Fibre?

Work Location: In person

Required skills

Other jobs you may like